Jacki R. Chan (gebore 2 Desember 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Devil's Den (2006), Crank (2006), Gamer (2009), en Minty: The Assassin (2009).

Filmografie Rolprente 2006: Devil's Den 2006: Crank 2009: Gamer 2009: Minty: The Assassin

Televisiereekse 2005: Casting Ripe Live

Video's 2008: Club Fiji

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu