Yin Chang (gebore 23 April 1989) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Prom (2011) en in die televisiereeks Gossip Girl (2007).

Filmografie Rolprente 2011: Prom

Televisiereekse 2007: Gossip Girl 2014: The Dead Diaries

Televisierolprente 2011: The Bling Ring

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1989