Emily Chang (gebore 3 Augustus 1980) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Total Recall (2012) en in die televisiereekse How I Met Your Mother (2005), The Vampire Diaries (2009), en The Bold Type (2017).

Filmografie Rolprente 2009: On the Frontlines: Doing Business in China 2010: Colin Hearts Kay 2012: Total Recall 2013: Someone I Used to Know 2017: Grass

Televisiereekse 2004: The Lounge 2005: How I Met Your Mother 2009: The Vampire Diaries 2012: The Vampire Diaries: Re#Ash 2015: Gen Zed 2017: The Bold Type 2017: Misery Loves Company

Televisierolprente 2017: Mommy, I Didn't Do It

Video's 2018: Baby Picture Project

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse draaiboekskrywers Kategorie:Geboortes in 1980