Katie Chang (gebore 3 Mei 1995) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Birder's Guide to Everything (2013), The Bling Ring (2013), en The Outcasts (2017).
Filmografie Rolprente 2013: A Birder's Guide to Everything 2013: The Bling Ring 2017: The Outcasts 2019: Nineteen
Televisiereekse 2019: Bad News Bitches
Televisierolprente Screwed
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense