Alexandra Chando (gebore 28 Julie 1986) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Construction (2015) en in die televisiereeks The Lying Game (2011).

Filmografie Rolprente 2011: The Bleeding House 2015: Construction

Televisiereekse 2009: Rockville CA 2011: The Lying Game 2011: The Talent Show

Televisierolprente 2002: House Blend 2015: Dead People

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu