Christina Chang (gebore 29 Junie 1971) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 28 Days (2000) en Live Free or Die Hard (2007), en in die televisiereekse 24 (2001) en No Ordinary Family (2010).
Filmografie Rolprente 1998: Brother Tied 2000: 28 Days 2007: Live Free or Die Hard 2011: Almost Perfect
Televisiereekse 1994: Globe Trekker 2001: 24 2002: Girls Club 2003: Dragnet 2006: Women in Law 2007: Union Jackass 2010: No Ordinary Family 2017: The Good Doctor
Televisierolprente 2005: Breadwinners 2008: Man of Your Dreams 2015: The Advocate
Video's 2007: Live Free or Die Hard Gag Reel
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu