Melanie Chandra (gebore 28 Februarie 1984) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Code Black (2015), The Brink (2015), en Brown Nation (2016).

Filmografie Rolprente 2010: Bicycle Bride 2012: Love, Lies and Seeta 2013: D for Dopidi 2015: For Here or to Go? 2015: East of Main Street: Taking the Lead Draupadi Unleashed

Televisiereekse 2007: Pulse: The Desi Beat 2009: Nice Brothers 2010: In the Qube 2015: Code Black 2015: The Brink 2016: Brown Nation 2018: Surina & Mel

Video's 2011: Safiya's Story

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Amerikaanse entrepreneurs