JuJu Chan (gebore 2 Februarie 1989) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fist of the Dragon (2014), Crouching Tiger, Hidden Dragon: Sword of Destiny (2016), en The Invincible Dragon (2018), en in die televisiereeks Wu Assassins (2019).
Filmografie Rolprente 2014: Fist of the Dragon 2016: Crouching Tiger, Hidden Dragon: Sword of Destiny 2016: Pian Chang Feng Yun Zhi Yuan Jia Jie Mei 2017: Savage Dog 2017: Shen gong yuan ling 2018: The Invincible Dragon Wild Kat Pepper Hollow Point
Televisiereekse 2009: Lumina 2010: Rich Mate Poor Mate 2013: Kung Fu Quest 2019: Wu Assassins
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense