David Giuntoli (gebore 18 Junie 1980) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 13 Hours (2016) en Buddymoon (2016), en in die televisiereekse Eli Stone (2008) en Grimm (2011).

Filmografie Rolprente 2012: Caroline and Jackie 2016: 13 Hours 2016: Buddymoon

Televisiereekse 1995: Road Rules 2007: Buzz: AT&T Original Documentaries 2008: Eli Stone 2011: Grimm 2015: Geeks Who Drink 2018: A Million Little Things

Televisierolprente 2010: Turn the Beat Around 2010: The Quinn-tuplets 2017: Mission Control

Video's 2011: Grimm: David Giuntoli Profile 2011: Grimm: Grimm Fairytales 2011: Grimm: Grimm Makeup & VFX 2016: Preparing for Battle: Behind the Scenes of '13 Hours'

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu