Matthew Glave (gebore 19 Augustus 1963) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Wedding Singer (1998) en Argo (2012), en in die televisiereekse Girlfriends' Guide to Divorce (2014) en Angie Tribeca (2016).
Filmografie Rolprente 1998: The Wedding Singer 2005: Lost in Plainview 2007: The List 2012: Argo 2018: Funny Story 2018: The Thinning: New World Order International Falls
Televisiereekse 2005: Life on a Stick 2014: Girlfriends' Guide to Divorce 2014: Growing Up Fisher 2016: Angie Tribeca
Televisierolprente 1999: Mutiny 1999: Resurrection 2006: The Angriest Man in Suburbia 2018: Culture Clash
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu