Rick Jay Glen (gebore 13 Oktober 1981) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Bears and Lola (2014) en in die televisiereekse Chicken Stew (2009), Boonie Bears (2011), en Boonie Bears or Bust (2012).

Filmografie Rolprente 2014: Bears and Lola 2016: Boonie Bears Winter 2017: Pondemonium 2018: Pondemonium 3 2018: Pondemonium 2

Televisiereekse 2009: Chicken Stew 2010: Kung Fu Masters of the Zodiac: 12 Zodiac Way 2010: Brainy Bubbly Bug Buddies 2011: Boonie Bears 2011: Pondemonium 2012: Boonie Bears or Bust 2014: Boonie Bears: Forest Frenzy 2018: Boonie Bears: Spring Into Action

Televisierolprente 2012: Tornadoclaw

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu