Anwan Glover (gebore 5 Mei 1975) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent 12 Years a Slave (2013) en in die televisiereekse The Wire (2002), Treme (2010), en The Deuce (2017).
Filmografie Rolprente 2004: Divided City 2013: 12 Years a Slave 2014: 68 Square Miles 2016: Grace After Midnight Pain 179th Street Untitled Music Project DC Noir
Televisiereekse 2002: The Wire 2010: Treme 2013: Huang's World 2017: The Deuce
Video's 2002: Put Your Hands Up!: The Tribute Concert to Chuck Brown 2007: Chuck Brown: The Party Roll
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1971