Bruce Glover (2 Mei 1932 - 12 Maart 2025) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Diamonds Are Forever (1971), Walking Tall (1973), Chinatown (1974), en Hard Times (1975).

Filmografie Rolprente 1967: Sweet Love, Bitter 1971: Diamonds Are Forever 1973: Walking Tall 1974: Chinatown 1975: Hard Times 1990: Street War! 1995: Night of the Scarecrow 1998: Die Hard Dracula 2000: Inside Acting 2005: Will Unplugged 2007: Broke Sky 2009: Buffalo Bushido 2014: Scammerhead 2015: Influence Untitled Crispin Hellion Glover Project

Televisiereekse 1958: The Verdict Is Yours 1968: The Good Guys 1971: Bearcats! 1974: The Six Million Dollar Man 1975: The Blue Knight

Televisierolprente 1977: McNamara's Band

Video's 1992: Inside Out II 2009: The Documentary of the Making of 'It Is Fine Everything Is Fine''' 2017: Electric Memories with Bruce Glover''

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 2025 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu