Daniel Goddard (gebore 28 Augustus 1971) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Dream Warrior (2003) en in die televisiereeks BeastMaster (1999).
Filmografie Rolprente 2003: Dream Warrior 2009: Immortally Yours
Televisiereekse 1998: Trisha 1999: BeastMaster
Televisierolprente 2006: Lightspeed 2008: Toyota Pro/Celebrity Race
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu