Jonathan Goldsmith (gebore 26 September 1938) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hang 'Em High (1968) en Mamma Mia! Here We Go Again (2018), en in die televisiereekse The Streets of San Francisco (1972) en Dallas (1978).
Filmografie Rolprente 1968: Hang 'Em High 1976: Blood Voyage 1978: Go Tell the Spartans 1989: Phantom of the Mall: Eric's Revenge 2018: Mamma Mia! Here We Go Again 2018: Celebrity Entrepreneur
Televisiereekse 1972: The Streets of San Francisco 1978: Dallas 1981: McClain's Law
Televisierolprente 1972: The New Healers 1977: Green Eyes 1980: Once Upon a Family 1983: Rumours of Glory 1985: Final Jeopardy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu