Jonathan Goldstein (gebore 4 Desember 1964) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Game Night (2018) en in die televisiereekse Drake & Josh (2004) en Eleventh Hour (2008).

Filmografie Rolprente 1993: Stranger 1996: Body of Influence 2 2005: Herstory 2016: The Listener 2017: Escape from Ensenada 2018: Game Night 2018: Experiment 77 Two Little Diamonds

Televisiereekse 2004: Drake & Josh 2008: Eleventh Hour

Televisierolprente 2006: Drake and Josh Go Hollywood 2015: Eff'd

Video's 2004: The Guru Singh-Cinderelli

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu