Ian Gomez (gebore 24 Desember 1965) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent My Big Fat Greek Wedding (2002) en in die televisiereekse The Drew Carey Show (1995), Felicity (1998), en Norm (1999).
Filmografie Rolprente 1996: Round N' Round 2002: My Big Fat Greek Wedding 2014: Free Fall 2015: Always Worthy
Televisiereekse 1993: Missing Persons 1995: The Drew Carey Show 1998: Felicity 1999: Norm 2005: Jake in Progress 2008: Rita Rocks 2009: Cougar Town 2011: Cougar Town: Andy's Dreams 2015: The Great Holiday Baking Show 2018: Living Biblically
Televisierolprente 2002: Get a Clue 2003: Exit 9 2007: The Beast 2014: Cuz-Bros 2015: The 46 Percenters 2016: The Enforcers
Video's 2002: Alanis Morissette: Hands Clean 2016: My Big Fat Greek Dinner 2016: Making the Greekquel
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu