Neil Giuntoli (* 1959) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Child's Play (1988), Memphis Belle (1990), The Shawshank Redemption (1994), en Waterworld (1995).
Filmografie Rolprente 1988: Child's Play 1990: Memphis Belle 1994: The Shawshank Redemption 1995: Waterworld 1996: Henry II: Portrait of a Serial Killer 1999: The Wetonkawa Flash 2003: Midwestern Myth
Televisiereekse 1995: The Jeff Foxworthy Show 1999: Sons of Thunder
Televisierolprente 1992: Two-Fisted Tales
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu