Keith A. Glascoe (9 Desember 1962 – 11 September 2001) was 'n Amerikaanse akteur en 'n brandweerman. Hy was bekend vir sy rol in die rolprent Léon: The Professional (1994).
Glascoe is tydens die 9/11-aanvalle vermoor.https://www.nytimes.com/2001/11/16/classified/paid-notice-deaths-glascoe-keith-alexander.html
Filmografie Rolprente 1994: Léon: The Professional
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Sterftes in 2001 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu