Phillip Glasser (gebore 4 Oktober 1978) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente An American Tail (1986), An American Tail: Fievel Goes West (1991), Narc (2002), en Agent Cody Banks (2003).
Filmografie Rolprente 1986: An American Tail 1989: Satan's Princess 1991: An American Tail: Fievel Goes West 1998: Fait Accompli 2002: Narc 2003: Agent Cody Banks 2007: Kickin' It Old Skool 2010: Endure 2012: Mafia 2013: A Resurrection 2015: Kantemir 2015: Life on the Line 2016: Gearheads 2016: Little Savages 2018: The Griddle House 2018: The War with Grandpa Carter County
Televisiereekse 1992: Fievel's American Tails
Televisierolprente 1998: Youth in Revolt
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu