Ron Glass (10 Julie 1945 – 25 November 2016) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Serenity (2005) en Lakeview Terrace (2008), en in die televisiereekse Barney Miller (1975) en Firefly (2002).
Filmografie Rolprente 1988: Deep Space 2005: Serenity 2008: Lakeview Terrace 2012: Strange Frame: Love & Sax
Televisiereekse 1975: Barney Miller 1982: The New Odd Couple 1992: Rhythm & Blues 1996: Mr. Rhodes 1997: Teen Angel 2002: Firefly 2016: The Calamities of Jane
Televisierolprente 1974: Change at 125th Street 1985: Gus Brown and Midnight Brewster 2005: Sci Fi Inside: 'Serenity'''
Video's 2003: Here's How It Was: The Making of 'Firefly'''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu