Enver Leif Gjokaj (gebore 12 Februarie 1980) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Eagle Eye (2008), Stone (2010), en The Avengers (2012).

Filmografie Rolprente 2008: Eagle Eye 2010: Stone 2012: The Avengers

Televisiereekse 2009: Dollhouse 2013: Super Larry 2015: Agent Carter

Televisierolprente 2013: Murder in Manhattan

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu