Michael Gladis (gebore 30 Augustus 1977) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Terminator Genisys (2015) en in die televisiereekse Mad Men (2007), Eagleheart (2010), en Feed the Beast (2016).

Filmografie Rolprente 2013: Armed Response 2014: Not Safe for Work 2015: Terminator Genisys

Televisiereekse 2007: Mad Men 2010: Eagleheart 2014: Reckless 2014: One & Done 2016: Feed the Beast 2016: The Call Room

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu