Skyler Gisondo (gebore 22 Julie 1996) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Amazing Spider-Man (2012), The Amazing Spider-Man 2 (2014), Night at the Museum: Secret of the Tomb (2014), en Vacation (2015).
Filmografie Rolprente 2012: The Amazing Spider-Man 2014: The Amazing Spider-Man 2 2014: Night at the Museum: Secret of the Tomb 2015: Vacation 2016: Hard Sell 2017: Class Rank 2018: Time Freak 2018: The Cat and the Moon 2018: Booksmart 2019: Feast of the Seven Fishes 2020: The Binge 2020: The Social Dilemma
Televisiereekse 2007: The Bill Engvall Show 2017: Santa Clarita Diet 2017: Ride Overshare
Televisierolprente 2012: Isabel 2013: Middle Age Rage
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse Jode Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu