Die jaar 1735 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 35ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure 17 Januarie – Pous Clemens XII stel Giuseppe Spinelli, aartsbiskop van Napels aan as kardinaal. 19 Desember – Pous Clemens XII stel Luis Antonio Jaime de Borbón y Farnesio, kroonprins van Spanje aan as kardinaal. Die prins is agt jaar oud.
Meteorologie George Hadley lewer die eerste feitlik korrekte verduideliking van atmosferiese sirkulasie
Geboortes 1 Januarie – Paul Revere, Amerikaanse patriot († 1818). 5 September – Johann Christian Bach, Duitse komponis († 1782). 30 Oktober – John Adams, 2de President van die VSA (* 1826). 7 Desember – Gregorio Fontana, 'n Italiaanse wiskundige (* 1803).
Sterftes
Kategorie:18de eeu Kategorie:1735