Tradisionele Oos-Asiatiese maansonkalenders verdeel ’n jaar in 24 sontermyne.

Xiaoshu (Chinees: 小暑, pinyin: xiǎoshǔ) of shohsho (Japannees: 小暑) is die 11de sontermyn en die tyd wanneer die somerhitte begin. Dit begin wanneer die son die luglengtegraad 105° bereik en eindig wanneer dit die lengtegraad 120° bereik. Dit verwys meer dikwels spesifiek na die dag wanneer die son presies op die lengtegraad 105° is.

Volgens die Gregoriaanse kalender begin dit gewoonlik omstreeks 7 Julie en eindig dit omstreeks 22 Julie (23 Julie Oos-Asiatiese tyd).

Verwysings

Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Sontermyne Kategorie:Somer