Die R60 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat langs die Breederiviervallei loop en Worcester met Swellendam verbind via Robertson. Dit bied ook ’n hoëspoed-snelwegskakel tussen die N1- en die N2-nasionale paaie.
Sien ook Lys van provinsiale roetes in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Provinsiale roetes in Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap