Die R49 (ook soms bekend as die R47) is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Mahikeng verbind met die Botswanagrens by Kopfontein naby Gaborone, via Zeerust.
Sien ook Lys van provinsiale roetes in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Provinsiale roetes in Suid-Afrika Kategorie:Noordwes