regs|duimnael|300x300px|Die R46 tussen Riebeek-Kasteel en Malmesbury. Die R46 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Malmesbury met Touwsrivier verbind via Riebeek-Kasteel, Tulbagh en Ceres. Die R46 is medebeskryf met die R44-streeksroete tussen Gouda en Hermon in die Bergriviervallei.

Sien ook Lys van provinsiale roetes in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Provinsiale roetes in Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap