Die R72 is ’n Oos-Kaapse provinsiale roete in Suid-Afrika wat die N2 ooswaarts van Gqeberha met Oos-Londen verbind via Port Alfred. Dit bied ’n alternatief vir die N2 vir ’n reis tussen Gqeberha en Oos-Londen.
Sien ook Lys van provinsiale roetes in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Provinsiale roetes in Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap