Die R70 is ’n provinsiale roete in die Vrystaatprovinsie, Suid-Afrika, wat Odendaalsrus met Ficksburg verbind via Ventersburg en Senekal.

Sien ook Lys van provinsiale roetes in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Provinsiale roetes in Suid-Afrika Kategorie:Vrystaat