Die R69 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Vryheid met Mkuze verbind via Louwsburg. Die roete begin waar dit aftak van die R34-provinsiale pad in Vryheid, hou oos en gaan verby die afdraai van die R618-streeksroete, gaan verby Louwsburg, maak 'n verspringende kruising met die R66 van 3 km en eindig waar dit by die N2-nasionale pad aansluit 20 km noord van Mkuze.
Sien ook Lys van provinsiale roetes in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Provinsiale roetes in Suid-Afrika Kategorie:KwaZulu-Natal