Die R48 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat De Aar met Petrusburg verbind op die N8-nasionale pad.
Van die groter dorpe op die roete is De Aar, Philipstown, Petrusville, Luckhoff, Koffiefontein en Petrusburg.
Sien ook Lys van provinsiale roetes in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Provinsiale roetes in Suid-Afrika Kategorie:Noord-Kaap Kategorie:Vrystaat