Die R63 is ’n geteerde provinsiale roete in Suid-Afrika wat Calvinia met Komga verbind via Carnarvon, Victoria-Wes, Hutchinson, Murraysburg, Graaff-Reinet, Somerset-Oos en King William’s Town. Dit is medebeskryf met die N10 tussen Eastpoort en Kookhuis vir 24 kilometer. Net voor Graaf-Reinet, vanaf Murraysburg, gaan die pas oor die Oudebergpas.
Sien ook Lys van provinsiale roetes in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Provinsiale roetes in Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap Kategorie:Noord-Kaap