Die R67 is ’n Oos-Kaap-provinsiale roete in Suid-Afrika wat Port Alfred met Komani (voorheen Queenstown) verbind via Grahamstad.

Sien ook Lys van provinsiale roetes in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Provinsiale roetes in Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap