Die R64 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Kimberley met Bloemfontein verbind via Boshof en Dealesville. Dit is effens langer as die nuwer N8-roete via Petrusburg, met sowat 10 kilometer.

Sien ook Lys van provinsiale roetes in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Provinsiale roetes in Suid-Afrika Kategorie:Vrystaat