duimnael|250px|links|Die R57-brug oor die Vaalrivier Die R57 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Vanderbijlpark met Phuthaditjhaba verbind via Sasolburg, Heilbron en Reitz.
Sien ook Lys van provinsiale roetes in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Provinsiale roetes in Suid-Afrika Kategorie:Vrystaat