Sir John Wylde (1781 –1859) was 'n Hoofregter van die Kaapse Hooggeregshof en broer van grootkanselier Wylde. Hy is in 1781 in Londen gebore. Hy word in 1827 die eerste Hoofregter van die Kaapkolonie en beklee die amp tot 1855. Hy is in 1859 in Kaapstad oorlede.
Sien ook Hoofregter van Suid-Afrika
Bron Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967.
Kategorie:Hoofregters van Suid-Afrika Kategorie:Geboortes in 1781 Kategorie:Sterftes in 1859