Sir William Hodges (1808 – 1868) was 'n Hoofregter van die Kaapse Hooggeregshof. Hy is op 29 Augustus 1808 gebore in Melcome Regis, Engeland. Hy studeer in Salisbury en aan die Universiteit van Londen. Hy word op 3 Mei 1833 tot die Inner Temple toegelaat. In 1858 word hy Hoofregter van die Kaapse Hooggeregshof. Hy is oorlede in 1868.

Sien ook Hoofregter van Suid-Afrika

Bron Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967.

Kategorie:Hoofregters van Suid-Afrika Kategorie:Suid-Afrikaanse immigrante uit Groot-Brittanje Kategorie:Geboortes in 1808 Kategorie:Sterftes in 1868