Die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 1995–96 is in 1995 en 1996 gehou. Meer as 11 000 setels is bestry, waarvan die African National Congress 6 032, die Nasionale Party 1 814, die Inkatha-Vryheidsparty 754 en die Demokratiese Party 138 gewen het. South Africa: 1995/96 Local government election results - votes per party

Die verkiesings is op 1 November 1995 in die meeste munisipaliteite van die land gehou, maar op 29 Mei 1996 in die Wes-Kaap en op 26 Junie 1996 in KwaZulu-Natal weens geskille oor grensafbakenings vertraag gehou.

Gedetailleerde nasionale uitslae PartyLeierStemme%Setels African National Congress Nelson Mandela 5 033 855 58,02% 6 032 Nasionale Party Frederik Willem de Klerk 1 563 465 18,02% 1 814 Inkatha-Vryheidsparty Mangosuthu Buthelezi 757 704 8,73% 754 Demokratiese Party Tony Leon 302 006 3,48% 138 Vryheidsfront Constand Viljoen 230 845 2,66% 159 Pan Africanist Congress of Azania Motsoko Pheko 104 455 1,2% 27 Konserwatiewe Party Ferdi Hartzenberg 68 595 0,79% 57 Afrika Christen Demokratiese Party Kenneth Meshoe 66 985 0,77% 8 Ander 422 587 4,27% 1097Totaal8 619 065100,00%11 368

Verwysings

Kategorie:Verkiesings in Suid-Afrika