duimnael|300x300px|Brodarica se hawe
Brodarica is 'n dorp geleë suid van Šibenik, Kroasië, op die Adriatiese See kus oor die eiland van Krapanj, by die D8 staatpad. In 2011 het die dorp 'n bevolking van 2,534.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Kroasië