"Liewe maan" is die Afrikaanse weergawe van die Duitse volksliedjie "Guter Mond, du gehst so stille". Dit is ’n anonieme liefdesliedjie uit omstreeks 1800. Die sanger sing oor sy verlange na ’n geliefde na wie hy nie kan gaan nie omdat hy reeds "gebonde" is.Text by volksliederarchiv.de, URL besoek op 27 Desember 2015
Die eerste vers van die Afrikaanse weergawe is deur Benedictus Kok geskryf en die tweede deur Helen Malan.
Woorde
Melodie
Verwysings
Eksterne skakels Tobias Widmaier: Guter Mond, du gehst so stille (2010). In: Populäre und traditionelle Lieder. Historisch-kritisches Liederlexikon van die Duitse Volksliedargief Guter Mond, du gehst so stille iin die Liedereprojek van Carus-Verlag en SWR2 Liewe Maan gesing deur Groep Twee. URL besoek op 13 Mei 2017.
Kategorie:Afrikaanse volksmusiek