"Die Vrolike Musikant", ook bekend as "My Vader was ’n Musikant", is die Afrikaanse weergawe van die Duitse volksliedjie "Mein Vater war ein Wandersmann", wat geskoei is op ’n werk van Florenz Friedrich Sigismund uit die begin van die 19de eeu. Die melodie waarop die lied sedert die begin vyftigerjare gesing word, is die werk van die komponis Friedrich Wilhelm Möller, wie se suster Edith Möller Sigismund se teks aangepas het vir die koor wat sy afgerig het.Mein Vater war ein Wandersmann by volksliederarchiv.de

Die Afrikaanse woorde is deur P. McLachlan geskryf.

Woorde

Verwysings

Kategorie:Afrikaanse volksmusiek