"Daar gaan uit vergange se dae" is die Afrikaanse weergawe van die Duitse volksliedjie "Die Lore-Ley", ’n gedig deur Heinrich Heine uit 1824 wat ’n paar dekades later deur Friedrich Silcher getoonset is.
Die Afrikaanse woorde is deur Jan F.E. Celliers geskryf.
Woorde
"Die Lore-Ley"
Verwysings
Kategorie:Afrikaanse volksmusiek