Seruleumblou is 'n kleur, 'n donker skakering van hemelblou.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word seruleumblou soos volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#02A4D3RGB-kleurmodel(2, 166, 211)CMYK(99, 21, 0, 17)HSV(193°, 99%, 83%)
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure