Suurlemoen-lemmetjie is 'n fluoreserende chartreuse-kleur wat verwys na 'n kombinasie van suurlemoen- en lemmetjie-vrugteskille.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word suurlemoen-lemmetjie as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#E3FF00RGB-kleurmodel(227, 255, 0)CMYKHSV(67°, 100%, 100%) Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure en:Chartreuse (color)#Lemon Lime