Die Soechoi Su-2 was 'n eenmotorige verkenningsvliegtuig en ligte bomwerper wat deur die Russiese Lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug voltooi in Augustus 1937.
Tegniese besonderhede
+ Besonderhede van die Soechoi Su-2: Item Statistiek Aantal motors 1 Tipe motor Skroef Vervaardiger M-88B stermotor Kraglewering per motor 1 000 perdekrag Vlerkspan14,30 m Lengte10,25 m Hoogte3,75 m Maks. opstygmassa4 375 kg Maks. snelheid455 km/h op 4,400 m Operasionele hoogte 8 800m Togafstand met 400 kg bom aan boord 1 200 kmBewapeningVier 7.62 mm ShKAS masjiengewerein vlerke en een in dorsale skiettoring.Bomvrag 600 kg in bomlaai
Bron Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012
Kategorie:Bomwerpers Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog