Die Nakajima B6N was 'n eenmotorige bomwerper wat ook torpedo's kon dra en deur die Japannese Vlootlugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug op Maart 1942 voltooi.
Tegniese besonderhede + Besonderhede van die Nakajima B6N2 Tenzan: Item Statistiek Aantal motors1 Tipe motorSkroef VervaardigerMitsubishi Kasei 25 stermotor Kraglewering per motor1 850 perdekrag Vlerkspan14,90 m Lengte10,86 m Hoogte3,80 m Maks. opstygmassa5 650 kg Maks. snelheid482 km/h op 4 900 m Operasionele hoogte9 040 m Togafstand2 646 kmBewapeningEen 7,7 mm masjiengeweerin bakboordvlerk,een agter in kajuit. BomvragEen 800 kg torpedo of ses100 kg bomme onder die romp.
Bron Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books. 2012.
Kategorie:Bomwerpers Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog