Die kleur komboegroen is 'n donkergroen kleur. Dit verteenwoordig 'n eetbare kelpplant uit Oos-Afrika. duimnael|regs|Komboe van die kelpplant Saccharina japonica, die bron van die meeste komboe.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word komboegroen as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#354230RGB-kleurmodel(53, 66, 48)CMYK(20, 0, 27, 74)HSV(103°, 27%, 26%)
Bron: Pantone TPX
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure en:Chartreuse_(color)#Kombu green