Rosetta of Rasjied is 'n hawestad aan die Middellandse See in Egipte en is 65 km oos van Alexandrië. Die bekende Rosettasteen is hier gevind.
Kategorie:Argeologiese vindplekke Kategorie:Nedersettings in Egipte Kategorie:Nedersettings langs die Middellandse See